Xhosa

Tuis/ Home Terug/ Up 

XHOSA-ONDERRIG

Aanbieder: Lida Keet

Kontak: 976 8115


Xhosa as derde taal word as addisionele vak een maal per week vir die Graad 4 tot 6-leerlinge aangebied. Klem word gelê op basiese kommunikasievaardighede, maar leerlinge word skriftelik en mondelings binne klasverband getoets om die taalverwerwing verder vas te lê.