Uniforms

Tuis/ Home Terug/ Up 

SKOOLUNIFORMS & SPORTDRAG

BELEID T.O.V. SKOOLDRAG

Leerders moet gedurende skoolure, kulturele aangeleenthede en op uitstappies die korrekte, voorgeskrewe skooldrag dra, behalwe wanneer privaatdrag deur die skoolhoof gemagtig word.
Slegs buite in die reën mag 'n reënjas bo-oor die skooldrag gedra word. Die Durbanville rëenbaadjie word aanbeveel.
Alle kledingstukke moet duidelik gemerk wees.
Donkerblou skooltasse, met 'n stewige binne-voering en afskortings om boeke te beskerm, word aanbeveel.

SOMERSDRAG - SEUNS

Wit kortmou skoolhemp met wapen op die sak Slegs by klerebank beskikbaar
Lang grys sokkies Enige verskaffer
Donkerblou trui met die naam "Durbanville" daarop geborduur - geen ander truie toegelaat Slegs by klerebank beskikbaar
Grys kort- of langbroek Enige verskaffer

Swart toeryg skoolskoene

Enige verskaffer
Donkerblou skoolbaadjie met wapen (opsioneel) Woolworths (baadjie), Klerebank (skoolwapen)

SOMERDRAG - DOGTERS

Donkerblou springjurk met wapen Slegs by klerebank beskikbaar
Wit kortmouhemp met oopslaan boordjie Enige verskaffer
Kort wit sokkies Enige verskaffer
Swart skoolskoene, toeryg of bandjie met gespe Enige verskaffer
Donkerblou trui met die naam "Durbanville" daarop geborduur - geen ander truie toegelaat Slegs by klerebank beskikbaar
Donkerblou skoolbaadjie met wapen (opsioneel) Woolworths (baadjie), Klerebank (skoolwapen)
Haarrekke en broekies (Donkerblou) Beskikbaar by klerebank

WINTERDRAG - SEUNS

Wit langmou skoolhemp Enige verskaffer
Skooldas (verpligtend in die winter) Slegs by klerebank beskikbaar
Grys kort- of langbroek Enige verskaffer
Lang grys sokkies Enige verskaffer
Swart toeryg skoolskoene Enige verskaffer
Donkerblou trui met die naam "Durbanville" daarop geborduur - geen ander truie toegelaat Slegs by klerebank beskikbaar

Donkerblou skoolbaadjie met skoolwapen (opsioneel)

Woolworths (baadjie), Klerebank (skoolwapen)
Balkie met ere-kleure (Brief van skool benodig) Slegs by klerebank beskikbaar
Skool reënbaadjie (opsioneel) word nie in klaskamers toegelaat nie. (Ander reënbaadjies donkerblou baadjies word ook toegelaat.) Slegs by klerebank beskikbaar

WINTERDRAG - DOGTERS

Donkerblou springjurk met wapen OF Slegs by klerebank beskikbaar
Grys dogters langbroek Woolworths, skoolklere afdeling
Wit langmou-hemp Enige verskaffer
Skooldas (verpligtend in die winter) Slegs by klerebank beskikbaar
Lang donkerblou sokkies of voorgeskrewe "tights" by skoolrok Klerebank of Woolworths Opague/Lycra
Lang grys sokkies by grys langbroek Enige verskaffer
Swart skoolskoene, toeryg of bandjie met gespe Enige verskaffer
Donkerblou trui met die naam "Durbanville" daarop geborduur - geen ander truie toegelaat Slegs by klerebank beskikbaar
Donkerblou skoolbaadjie met skoolwapen (opsioneel) Woolworths (baadjie), Klerebank (skoolwapen)
Balkie met ere-kleure (Brief van skool benodig) Slegs by klerebank beskikbaar

Skool reënbaadjie (opsioneel) word nie in klaskamers toegelaat nie. (Ander donkerblou reënbaadjies word ook toegelaat.)

Skool reënbaadjie slegs by klerebank beskikbaar
Haarrekke en broekies (Donkerblou) Beskikbaar by klerebank

SPORTDRAG

Atletiek, Landloop Donkerblou en geel moulose Atletiekfrokkie Slegs by Klerebank beskikbaar
Donkerblou Quantex Atletiekbroekie Slegs by Klerebank beskikbaar
Durbanville sweetpak (opsioneel) Slegs by Klerebank beskikbaar
Durbanville Sportsak (opsioneel) Slegs by Klerebank beskikbaar
Liggaamlik Opvoeding Wit Durbanville sporthempie met wapen Hierdie items is slegs by die Klerebank beskikbaar
Donkerblou Quantex kortbroekie
Durbanville Sportsak (opsioneel)
Netbal, Tennis Wit Durbanville sporthempie met wapen

Slegs by Klerebank beskikbaar

Kort wit sokkies vir seuns - Tennis Enige verskaffer
Wit sportskoene (takkies) Enige verskaffer
Durbanville Sweetpak (opsioneel) Slegs by Klerebank beskikbaar
Durbanville sportsak (opsioneel) Slegs by Klerebank beskikbaar
Hokkie Wit Durbanville sporthempie met wapen Slegs by Klerebank beskikbaar
Donkerblou netbalromp - dogters Slegs by Klerebank beskikbaar
Donkerblou Quantex kortbroekie - seuns Slegs by Klerebank beskikbaar
Lang donkerblou sportsokkies Slegs by Klerebank beskikbaar
Hokkie stewels Sportwinkels
Durbanville sweetpak (opsioneel) Slegs by Klerebank beskikbaar
Durbanville sportsak (opsioneel) Slegs by Klerebank beskikbaar
Rugby Wedstryde
(Oefeninge geskied in enige rugbytrui)
O/13 A Geborgde kleredrag
O/12 A Geborgde rugbytruie
O/12 B en C - Ligblou rugbytrui Slegs by Klerebank beskikbaar
O/10 A Geborgde rugbytruie
O/11 B en C - Ligblou rugbytrui Slegs by Klerebank beskikbaar
O/10 A Geborgde rugbytruie
O/10 B en C - Ligblou rugbytrui Slegs by Klerebank beskikbaar
Donkerblou katoen sportbroekie Enige verskaffer
Durbanville sweetpak Slegs by Klerebank beskikbaar
Durbanville sportsak Slegs by Klerebank beskikbaar
Geen rugbystewels word benodig nie.
Swem Donkerblou T-rug "racer" - dogters
Donkerblou "Speedo" - seuns
Bestel by swemafrigters
Ligblou swempet Enige sportwinkel
Krieket Wit Durbanville sporthempie met wapen Slegs by Klerebank beskikbaar
Donkerblou Quantex kortbroekie Klerebank of ander verskaffer
Lang donkerblou sportsokkies Slegs by Klerebank beskikbaar
Wit sportskoene (takkies) Sportwinkels, Woolworths
Durbanville Pet Slebs by Klerebank beskikbaar
Gholf Wit Durbanville sporthempie met wapen Slegs by Klerebank beskikbaar
Kaki kortbroekie Enige verskaffer
Durbanville sweetpak Slegs by Klerebank beskikbaar
Durbanville Pet Slegs by Klerebank beskikbaar
Wit sportskoene (takkies) Enige verskaffer