














 |
Almal wat belangstel om die kwartaal aan
swem oefeninge en swemgala's deel te neem, word uitgenooi na die
swemsifting.
| Ouderdom |
Datum |
Dag |
Tyd |
| o/12 en o/13 |
18 Januarie 2010 |
Maandag |
14:30 - 16:30 |
| o/10 en o/11 |
20 Januarie 2010 |
Woensdag |
14:30 -16:30 |
Die sifting vind plaas by die swembad
van die Hoërskool Durbanville. Swemmers moet asseblief 'n skool
swembroek aantrek. Skool swembroeke is beskikbaar by die klerebank.
Hoop om jou daar te sien. |