Ouergids

Tuis/ Home Terug/ Up Nasorg Skakeling Klerebank Uniforms Leierskap Herwinning Durbie Aksie Skoolregulasies Omsendbriewe School Terms 

SKOOLFOOIE EN REKENINGE

Finansiële beampte: Mev. M. Horne
, Skoolfonds beampte: Mev. I Esterhuizen
Kontak: 976 8115 foon / 975 1706 faks
e-pos: accounts@durbanville-primary.com


Die eerste rekeningstate word aan die einde van Januarie aan ouers gestuur en daarna maandeliks.

Navrae vir skoolfooie kan aan die kantoor gerig word

Betaal direk in by ABSA Bank Durbanville, Rekeningnaam: Laerskool Durbanville Rekeningnommer: 1410 670 115 Bankkode: 334810 Takkode: 334810. 'n Afskrif van u betaling moet aan die skool gefaks word vir onmiddellike prosessering. Meld u kind se rekeningnommer