|
Omsendbrief 8/2010
3 Februarie 2010
Geagte Ouer/Voog
MEDIESE AANGELEENTHEDE
1.
Mediese rekeninge : Beserings van
leerders
Op n beheerliggaamvergadering op 14 Augustus 2006 is die
volgende besluit geneem:
Die skool kan geen aanspreeklikheid aanvaar vir mediese
koste van leerders nie (tensy nalatigheid bewys word).
Strukture is wel in plek om die
veiligheid van leerders te verseker en goeie beplanning en toesig en
beheer is altyd n vereiste by enige skoolaktiwiteit. Indien n ongeluk
hetsy op die skoolterrein, sportveld, by kultuuraktiwiteite, skooltoere
en/of enige aktiwiteit deur die skool gereλl of georganiseer, plaasvind
en n leerder beseer word, sal die betrokke toesighoudende leerkrag/te
die betrokke ouer spoedeisend inlig. Reλlings t.o.v. mediese versorging
sal dan gereλl word. Indien die ouer nie beskikbaar is nie of as daar
spoedeisend opgetree moet word, sal die leerder na die naaste mediese
entiteit vervoer word. Indien die entiteit n privaatentiteit is, is
die normale mediese praktyk dat die leerder gestabiliseer word. Indien
die leerder nie aan n mediese fonds behoort nie, sal die leerder dan na
n provinsiale- of staatshospitaal verwys word. Die medici sal met die
ouer/voog skakel en die ouer/voog is dan verantwoordelik vir alle kostes
aangegaan. Indien die leerder wel aan n mediese skema behoort, is
alle verdere ooreenkomste en behandeling n saak tussen die
privaatentiteit en die ouer/voog van die betrokke leerder asook die
aanspreeklikheid van enige koste.
Bogenoemde inligting word aan u
gekommunikeer om enige onduidelikhede wat daar mag wees, uit die weg te
ruim.
2. Toediening van medikasie
Ingevolge riglyne soos voorgeskryf
deur die WKOD mag medikasie nie meer, sonder die nodige toestemming van
die betrokke ouer/voog, op die skoolterrein deur u kind gebruik of deur
personeel van die skool toegedien word nie.
Indien dit nodig is dat u kind
gedurende skoolure voorskrif-medikasie moet gebruik, moet u asseblief
onverwyld die nodige vorm, soos hierby aangeheg, voltooi en dit teen 8
Februarie aan die skool terugstuur.
U het n keuse tussen twee opsies:

1.
U kind dien self die medikasie toe, bv.
in die geval van asmapompies of allergiese reaksie. (Voltooi asseblief
Vorm 1)
2.
n Aangewese personeellid van die skool
ontvang die medikasie en dien die dosering toe volgens die betrokke
dokter se voorskrif. (Voltooi asseblief Vorm 2)
Voltooi asseblief die vorms
volledig.
U vriendelike samewerking in hierdie verband sal baie
waardeer word.
Vriendelik die uwe
C.J. Fourie
J.C.
Swart
ADJUNKHOOF
SKOOLHOOF
SELFTOEDIENING VAN MEDIKASIE
(Hierdie
vorm moet volledig deur die ouer/voog en mediese dokter voltooi word)
|
NAAM VAN LEERDER |
|
M |
V |
|
GRAAD |
|
|
NAAM VAN ONDERWYSER |
|
|
WOONADRES |
|
|
|
|
|
|
|
|
TOESTAND OF SIEKTE WAT
MEDIKASIE VEREIS |
|
|
|
|
NAAM VAN MEDIKASIE |
|
|
DOSIS VAN TOEDIENING |
|
|
TYD (VM./NM./POUSE) |
|
|
MOONTLIKE NEWE-EFFEKTE VAN
MEDIKASIE |
|
|
|
|
PROSEDURE IN GEVAL VAN NOOD |
|
|
ALLERGIEλ |
|
|
NAAM VAN DOKTER/SPESIALIS |
|
|
KONTAK-TELEFOONNOMMER |
Praktyk |
Sel |
|
NAAM VAN APTEEK |
|
|
KONTAKNOMMER |
Apteek |
Apteker |
|
KONTAK-INLIGTING |
|
NAAM VAN OUER/VOOG |
|
|
TEL.NR. I.G.V. NOOD |
Huis |
Werk |
Sel |
|
VERKLARING : SELFMEDIKASIE |
|
Ek,
..,
ouer van
., wil hκ dat my seun/dogter sy/haar
medikasie self gebruik. Hy/Sy kan die medikasie self gebruik en
die skool kan nie verantwoordelik gehou word vir die gebruik van
die medikasie by die skool nie. |
|
HANDTEKENING VAN OUER/VOOG |
|
|
DATUM |
|
|
NAAM VAN DOKTER/SPESIALIS |
|
|
KONTAK-TELEFOONNOMMER |
|
|
Ek,
..,
ondersteun die aanbeveling dat
. sy/haar eie
medikasie toedien. |
|
HANDTEKENING VAN DOKTER |
|
|
DATUM |
|
| |
|
|
|
|
|
|
VORM
2
TOEDIENING
VAN MEDIKASIE DEUR N PERSONEELLID
(Hierdie
vorm moet volledig deur die ouer/voog en mediese dokter voltooi word)
|
NAAM VAN LEERDER |
|
M |
V |
|
GRAAD |
|
|
NAAM VAN ONDERWYSER |
|
|
WOONADRES |
|
|
|
|
|
|
|
|
TOESTAND OF SIEKTE WAT
MEDIKASIE VEREIS |
|
|
|
|
NAAM VAN MEDIKASIE |
|
|
DOSIS VAN TOEDIENING |
|
|
TYD (VM./NM./POUSE) |
|
|
MOONTLIKE NEWE-EFFEKTE VAN
MEDIKASIE |
|
|
|
|
PROSEDURE IN GEVAL VAN NOOD |
|
|
ALLERGIEλ |
|
|
NAAM VAN DOKTER/SPESIALIS |
|
|
KONTAK-TELEFOONNOMMER |
Praktyk |
Sel |
|
NAAM VAN APTEEK |
|
|
KONTAKNOMMER |
Apteek |
Apteker |
|
KONTAK-INLIGTING |
|
NAAM VAN OUER/VOOG |
|
|
TEL.NR. I.G.V. NOOD |
Huis |
Werk |
Sel |
|
VERKLARING : MEDIKASIE TOEGEDIEN DEUR SKOOL |
|
Ek,
.., ouer van
., versoek hiermee die Laerskool Durbanville om
die nodige medikasie soos hierbo beskryf, toe te dien. Ek is
bewus van die riglyne soos hieronder vervat vir die toediening
van medikasie en ek onderskryf die genoemde beleid. Ek verstaan
dat die skool mag weier om medikasie toe te dien as daar nie aan
die vereistes voldoen word nie. Ek verstaan dat die versoek
slegs vir een jaar geld en daarna weer hersien sal word.
Neem asseblief kennis:
·
Medikasie moet in die oorspronklike houer
voorsien word soos ontvang van die apteek.
·
Slegs medikasie soos voorgeskryf deur u apteker
mag deur die toegewysde personeellid toegedien word.
·
Dit is baie belangrik om die skool onverwyld in
kennis te stel indien die toediening van medikasie verander.
·
Dit bly die ouer/voog se verantwoordelikheid om
alle voorraad, medikasie of toerusting vir die toediening van
medikasie te voorsien en om die medikasie by die skool te kom
afhaal gedurende periodes wat dit nie deur die skool toegedien
word nie.
Ek,
.., magtig hiermee die
skoolhoof of toepaslike personeellid om die bogenoemde dokter of
apteker soos hierbo gelys, te kontak in die geval van siekte of
allergiese reaksie.
Ek verstaan dat, indien daar met die medikasie
gepeuter is, die skool die reg voorbehou om nie die medikasie
toe te dien nie. |
|
HANDTEKENING VAN OUER/VOOG |
|
|
DATUM |
|
|
Heg asseblief n kopie van die dokter se
voorskrif vir al die genoemde medikasie hierby aan. |
|