Omsendbrief 25:

 

 

Afrikaans
Akademie
Borge
Geselskamer
Klerebank
Jaarprogram
Leerderkomitee
Nasorg
Ons Skool
Ouergids
Personeel
Skoolkwartale 2010
Sport
Durbie Aksie
Kunsklub
Pa en seun

Omsendbrief 25/2010                                                                                  12 Mei 2010

 

 

Geagte Ouer

 

 

HEMELVAART/PINKSTER

 

 

Hemelvaart val vanjaar op 13 Mei.  Ons skool het besluit om hierdie Christelike feesdag met ‘n spesiale kinderdiens  te vier.  Hiermee neem die Kinderpinkster van 17 Mei tot 18 Mei ‘n aanvang.  Ons JOT-onderwysers sal Afrikaanse en Engelse boodskappe (saalbyeenkomste) in hierdie tydperk aan die leerders bring.

 

Laer- en hoërskole in die Durbanville-omgewing handhaaf (met geringe eiesoortige wysigings) tans dieselfde beskouing en praktyk.

 

Mag u as gesin ‘n geseënde Pinkster 2010 beleef!

 

 

Vriendelike groete

 

 

 

(Mev.) H. du Toit                                                        J.C. Swart

KOöRDINEERDER                                                            SKOOLHOOF