|
Omsendbrief 19/2010
14 April 2010
Geagte
Ouer
KURRIKULUMSAKE
1.
TWEEDE
KWARTAAL : ASSESSERINGSPROGRAM
Hiermee
stuur ons aan u die tweede kwartaal se formele summatiewe
assesseringsdatums (Bylae A). Hierdie datums is tentatief, aangesien
daar verskeie faktore is wat dit kan beïnvloed. Die eksamen begin op 31
Mei 2010 en eindig op 8 Junie 2010. Die eksamenrooster (Bylae B) word
ook hierby ingesluit, maar die werksafbakening volg later. Die rapporte
word eers in week 1 van die derde kwartaal uitgehandig.
Die
besigtiging van formele assesserings in klasse vind plaas as volg:
·
Gr. 4-7 Afrikaans : 18 Mei 2010
(16:00-18:00)
·
Gr. 4, 6 en 7 Engels : 18 Mei 2010
(16:00-18:00)
·
Gr. 5 Engels : 17 Mei 2010
(16:00-18:00)
2.
GR. 6 :
NASIONALE ASSESSERING 2009
Soos u
reeds weet, lê alle Gr. 6-leerders jaarliks ‘n eksterne nasionale
assessering af in Huistaal en Wiskunde. Hierdie uitslae word deur die
WKOD gebruik om verdere strategieë te beplan.
Volgens
die uitslae word skole geklassifiseer as:
-
Uitstekend
-
Goed
-
Gemiddeld
-
Swak
-
Uiters
swak
Die
Laerskool Durbanville is geklassifiseer as UITSTEKEND in beide
Gesyferdheid en Geletterdheid.
Die
volgende uitslae dui die persentasie leerders aan wat meer as 50% (slaagsyfer)
behaal het:
|
ASSESSERING |
2007 |
2009 |
DISTRIK :
METROPOOL NOORD |
PROVINSIE
WES-KAAP |
|
Syferkundigheid |
78,7% |
83,2% |
21,3% |
17,4% |
|
Geletterdheid |
91,3% |
93,7% |
52,2% |
48,6% |

Soos blyk
uit bogenoemde statistieke is daar in beide assesserings ‘n verdere
verbetering. Die uitslae word aan elke skool gestuur en skole kan
interessante afleidings maak rakende sekere leeruitkomste en ook hulle
leerprogramme aanpas indien nodig. In alle kategorieë is ons ver bo die
gemiddelde van kring, streek en provinsie.
Bogenoemde
is ‘n prestasie waarop ons baie trots is. Ons is trots op ons
leerkragte en leerders – hierdie uitstekende resultate dui op kwaliteit
onderrig en leer!
3.
LEWENSORIëNTERING
Ons is
bevoorreg om hierdie jaar weer ‘n groep studente van die Universiteit
Stellenbosh elke Dinsdag by ons skool te verwelkom. Hulle is besig is
met ‘n honneursgraad in Pediatriese Sportwetenskap. Hierdie studente
doen praktiese- sowel as teoretiese werk onder leiding van mev. Cobie
Vermeulen wat ook verantwoordelik is vir die ontwikkeling en verbetering
van die Leeruitkoms 4-kurrikulum (praktiese LO- periodes). Die afgelope
kwartaal het mev. Vermeulen, die studente, asook die betrokke LO-leerkragte,
al die leerders se fisieke vaardighede geassesseer en sal u vroeg in die
tweede semester ‘n assesseringsverslag ontvang. Mev. Vermeulen het o.a.
‘n meestersgraad in Rehabilitasie (Motoriese Ontwikkeling) en sal vanaf
die tweede kwartaal addisionele groot-motoriese terapiesessies aanbied
vir leerders wat ekstra hulp benodig. Alhoewel hierdie sessies in
skooltyd sal plaasvind, sal die koste hieraan verbonde die betrokke
ouers se verantwoordelikheid wees. Mev. Vermeulen, tesame met die
klasonderwyser(es), sal kinders identifiseer wat hierby sal baat en sal
die betrokke ouers in kennis stel. Die addisionele groot-motoriese
ontwikkelingsessies is nie verpligtend nie, maar ons wil die betrokke
leerders aanmoedig om sover as moontlik by hierdie program in te skakel,
aangesien uitvalle t.o.v. groot-motoriese vaardighede dikwels ander
aspekte van ontwikkeling negatief beïnvloed.
Vriendelik
die uwe
(Mev.) L.
Bester J.C.
Swart
KURRIKULUMLEIER
SKOOLHOOF
ASSESSERINGSPROGRAM : KWARTAAL 2 : 2010
GRAAD 4
|
WEEK |
ROOSTER
SIKLUS |
HT |
EAT |
W |
NW |
SW |
EBW |
KK |
LO |
TEG |
|
1 |
1 |
AS1
Luister |
|
|
|
AS1
Andrew Bain |
|
|
AS1
Regte |
|
|
2
19 April |
2 |
AS1
Mondeling |
AS1
Listening |
AS1
Ndebele-hut |
AS1
Eksperiment |
AS1
Gesk.navorsing |
AS1
Werk uit wins |
|
|
|
|
3
26 April |
2/3 |
AS1
Begripslees |
AS1
Reading |
AS1
Vorms |
|
|
|
|
AS1
Stereotipering |
|
|
4
3 Mei |
3 |
AS1
Hardoplees |
AS1
Oral |
|
|
|
AS1
Identifiseer
stappe |
|
|
|
|
5
10 Mei |
4 |
AS2
Strokiesverhaal |
AS2
Thinking and
reasoning |
|
AS1
Sorteer
materiale |
AS1
Stedelike en
landelike neder-settings |
|
|
|
|
|
6
17 Mei |
4/5 |
AS2
Dink en
redeneer |
AS2
Writing |
|
|
AS1
Dienste |
AS1
Verbind woord
met betekenis |
|
AS1
Fabels |
|
|
7
24 Mei |
5 |
|
AS1
Reading |
|
|
|
|
|
|
AS1
Struktuur |
|
8
31 Junie
Eksamen |
|
Vraestel |
Exam |
Vraestel |
Vraestel |
Vraestel |
|
|
|
|
|
9
7 Junie
Eksamen |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ASSESSERINGSPROGRAM : KWARTAAL 2 : 2010
GRAAD 5
|
WEEK |
ROOSTER
SIKLUS |
HT |
EAT |
W |
NW |
SW |
EBW |
LO |
TEG |
KK |
|
1 |
1 |
AT1
LU1 |
AT1
LO1 |
|
|
|
|
|
Assessering
Finale item:
Windrigting-meter |
WV 1.2 |
|
2
19 April |
2 |
AT2
LU2 |
AT1
LO3 |
AT1
Vergelyk
breuke |
|
AT1
Navorsing
LU1,3 |
|
|
Ontwerp
Waterwiel |
WV 1.3 |
|
3
26 April |
2/3 |
AT2
LU4 |
AT2
LO2 |
AT1
Probleem-oplossing |
AT1
LU2, 3
Begripstoets
Plastiek |
|
|
|
|
|
|
4
3 Mei |
3 |
AT1
LU3 |
AT2
LO4 |
AT1
Simmetriese
asse |
|
|
|
|
|
Danstaak |
|
5
10 Mei |
4 |
AT1
LU5 |
AT1
LO5 |
|
|
|
Plakkaat
(AT1)
Advertensie |
|
Finale item:
Waterwiel |
13 Mei
Toets |
|
6
17 Mei |
4/5 |
|
|
AT1
Datavoor-stelling |
|
AT1
Weerkaarte
|
|
|
|
|
|
7
24 Mei |
5 |
|
|
|
|
LU1 |
|
AT1
Werkvel |
|
|
|
8
31 Junie
Eksamen |
|
AT2
LU6
Eksamen |
AT2
LO6
Eksamen |
AT2
Eksamen |
AT2
Eksamen |
AT2
Eksamen |
AT2
Eksamen |
AT2
Prakties |
|
|
|
9
7 Junie
Eksamen |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
BYLAE A
ASSESSERINGSPROGRAM : KWARTAAL 2 : 2010
GRAAD 6
|
WEEK |
ROOSTER
SIKLUS |
HT |
EAT |
W |
NW |
SW |
EBW |
LO |
TEG |
KK |
|
1 |
1 |
AT1
LU1
Luister |
AT1
LO1
Listening |
A1 + 2T1
Reeds kw. 1
afgehandel |
|
|
|
A1T1
Reeds kw. 1
afgehandel |
|
|
|
2
19 April |
2 |
|
AT1
LO3
Unjumble words |
A3T1
Lees, skryf,
herleiding van tyd en probleem-oplossing |
|
|
|
A2T1
Nasionale vakansiedag |
|
|
|
3
26 April |
2/3 |
AT2
LU2
Mondeling |
AT1
LO4
Short story |
A4T1
Geskiedenis van tyd |
|
AT1
Gesk: Groep-projek (Skepe) |
AT1
Pizza-advertensie |
|
|
|
|
4
3 Mei |
3 |
AT1
LU3
Foto beskryf |
|
|
|
A2T1
Aard:
Geheuekaart
Redes vir
migrasie |
|
|
|
|
|
5
10 Mei |
4 |
AT2
LU4
Gedig |
AT1
LO2
Oral |
A5T1
Herken,
beskryf van hoeke |
AT1
Onthou betekenisvolle inligting |
A2T2
Aard: bereken bevolkingsdigt-heid |
|
|
|
|
|
6
17 Mei |
4/5 |
AT1
LU5
Dink en
redeneer |
AT2
LO5
Thinking and
reasoning |
A6T1
Data en
grafieke |
|
AT1
Gesk:
Dagboek-inskrywing |
AT2
T-hemp ontwerp |
A3T1
Sosiale interaksie |
|
|
|
7
24 Mei |
5 |
|
|
|
AT1
Kategoriseer en interpreteer
inligting |
|
|
|
|
|
|
8
31 Junie
Eksamen |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
9
7 Julie
Eksamen |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
BYLAE A
ASSESSERINGSPROGRAM : KWARTAAL 2 : 2010
GRAAD 7
|
WEEK |
ROOSTER
SIKLUS |
HT |
EAT |
W |
NW |
SW |
EBW |
LO |
TEG |
KK |
|
1 |
1 |
AT1
Luister
Werkvel 1 |
AT1
Poetry
Worksheet |
At1
Tutoriaal 1 |
|
|
AT1
Werkvel 1
(20) |
AT1
Beroep
Plakkaat |
AT1
Tipes
strukture |
S.A.
Kunstenaar
Navorsings-projek |
|
2
19 April |
2 |
|
AT1
Oral +
interview |
|
AT1
Ondersoek-taak
Reptiele |
|
|
|
Konstruksie
van strukture |
|
|
3
26 April |
2/3 |
AT1
Skryf
Vraelys |
|
|
|
|
|
AT1
Bevordering
van selfbeeld |
Ontvouings |
|
|
4
3 Mei |
3 |
AT2
Skryf
Verslag |
AT2
Reading
Popstars |
AT1
Projek |
AT 1.3
Keiser-pikkewyn |
AT1
Bronverwysing |
AT1
Gevallestudie |
|
Struktuur-komponente |
|
|
5
10 Mei |
4 |
AT2
Praat
Mondverslag |
Ghost story |
|
|
|
AT1
Navorsing |
AT1
Ontwerp ‘n
invalspeletjie |
Toets van
stabiliteit |
|
|
6
17 Mei |
4/5 |
|
AT2
Summary |
|
AT 1.4
Toets vir
proteine |
|
|
|
|
|
|
7
24 Mei |
5 |
|
|
AT2
Taak 1 en 2
Tutoriaal 2/ |
|
AT2
Plakkaat
Aardbewings |
|
|
Ontwerp van
item |
Toets |
|
8
31 Mei
Eksamen |
Eksamen |
AT3
Vraestel |
AT2
Vraestel
|
AT3
Vraestel 1 en
2 |
AT2
Vraestel |
AT2
Vraestel |
AT2
Vraestel 1 |
|
|
|
|
9
7 Junie
Eksamen |
Eksamen |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
BYLAE B
EKSAMENROOSTER : JUNIE 2010
|
DATUM |
GR. 4 |
GR. 5 |
GR. 6 |
GR. 7 |
|
Maandag
31
Mei
|
Natuurwetenskappe |
Natuurwetenskappe |
Natuurwetenskappe |
Natuurwetenskappe |
|
Dinsdag
1
Junie
|
Wiskunde
Vraestel 1 |
Wiskunde
Vraestel 1 |
Wiskunde
Vraestel 1 |
Wiskunde
Vraestel 1 |
|
Woensdag
2
Junie
|
Wiskunde
Vraestel 2 |
Huistaal |
Huistaal |
Engels |
|
Donderdag
3
Junie
|
Huistaal :
Taalstruktuur |
Wiskunde
Vraestel 2 |
Wiskunde
Vraestel 2 |
Wiskunde
Vraestel 2 |
|
Vrydag
4
Junie
|
Huistaal :
Spelling |
Eerste Addisionele Taal |
Eerste Addisionele Taal |
Afrikaans |
|
Maandag
7
Junie
|
Sosiale Wetenskappe |
Sosiale Wetenskappe |
Sosiale Wetenskappe |
Sosiale Wetenskappe |
|
Dinsdag
8
Junie
|
Eerste Addisionele Taal : Taalstruktuur en Spelling |
EBW |
EBW |
EBW |
|