Omsendbrief 12

Back Next

Afrikaans
Akademie
Borge
Geselskamer
Klerebank
Jaarprogram
Leerderkomitee
Nasorg
Ons Skool
Ouergids
Personeel
Skoolkwartale 2010
Sport
Durbie Aksie
Kunsklub
Pa en seun

Omsendbrief 12/2010                                                                                              3 Maart 2010

 

 

Geagte Moeders

 

 

WêRELDBIDDAG VIR VROUE : VRYDAG 5 MAART 2010  

 

 

Eerskomende Vrydag 5 Maart is dit weer Wêreldbiddag vir Vroue.  Ons dogters sal ‘n diens in die N.G. Moederkerk, Durbanville bywoon. 

 

Ons nooi alle oumas en mammas uit om vir die diens by ons aan te sluit.

 

Indien u ‘n dogter in ons skool het, is u welkom om by haar te sit.

 

Die dienstyd is om 08:00 tot 08:50.

 

 

Vriendelike groete

 

 

 

 

(Mev.) H. du Toit                                                        J.C. Swart

KOöRDINEERDER                                                            SKOOLHOOF