KLEREWINKELTYE
Vermy die lang rye op 11 & 12
Januarie 2010!!!!!!!!
Ons is bewus dat die meeste
ouers die klerewinkel gedurende die laaste deel van die kwartaal en ook
die week waarin die skool heropen, besoek. Die Klerewinkel sal dus op
die volgende tye oop wees vir aankope:
|
2009 |
|
DATUM |
TYD |
|
Maandag 30 November 2009 |
11:30 – 14:00 |
|
Dinsdag 1 Desember 2009 |
16:00 – 18:00 |
|
Woensdag 2 Desember 2009 |
09:30 – 11:30 15:00 – 18:00 |
|
Donderdag 3 Desember 2009 |
16:00 – 18:00 |
|
Vrydag 4 Desember 2009 |
09:00 – 10:00 |
|
Maandag 7 Desember 2009 |
10:00 – 14:00 |
|
Dinsdag 8 Desember 2009 |
16:00 – 18:00 |
|
Woensdag 9 Desember 2009 |
10:00 – 14:30 |
|
Donderdag 10 Desember 2009 |
10:00 – 13:30 16:00 – 18:00 |
|
Vrydag 11 Desember 2009 |
10:00 – 13:30 16:00 – 18:00 |
Die klerewinkel sal gesluit
wees vanaf 12 Desember 2009 tot die skole weer vir opvoeders op 11
Januarie 2010 heropen. Die
klerewinkeltye sal dan soos volg wees:
|
DATUM |
TYD |
|
11 Januarie 2010 |
08:00 – 14:30 |
|
12 Januarie 2010 |
15:00 – 18:00 |
|
13 Januarie 2010 |
08:00 – 14:30 |
|