|
MODERNE
DANSE
Organiseerder:
Ruley Bartie
Kontak: 976 3400 / 083 628 2540
Oefentye: Maandae 13:55 tot 18:45; Dinsdae 16:30 - 18:00;
Vrydae 12:50 tot 18:00 Voorbereidingskool
| Moderne
Dans |
R200,00
per kwartaal |
2
maal per week |
| L.A.
Funk |
R140,00
per kwartaal |
1
maal per week |
| Beide |
R300,00
per kwartaal |
3
maal per week |
Ruley van Tonder
is die stigter van die Ruley School of Dance. Sy is 'n gekwalifiseerde ballet-
en moderne dans-instruktrise (U.C.T.) sowel as 'n professionele danser en
stigterslid van "Jazzart".
Die volgende twee
dansstyle word aangebied:
Moderne Dans: Hierdie dansstyl is gebasseer op klassieke ballet met baie
fokus op tegniek. Moderne Dans voorsien 'n goeie basis vir ander dansvorme.
L.A. Funk: Hierdie gewilde dansstyl word gedoen op maat van musiek met 'n
baie sterk ritme. Graad 1-leerders word slegs vir Moderne Dans aanvaar. Alle
dansleerders lê 'n danseksamen by Dancecor af aan die einde van elke jaar. 'n
Konsert waarin alle dansleerders deelneem word elke tweede jaar op die planke
gebring.
|