|
KUNSKLUB
Kontak: 976 8115 (na 14:00)
Fooie:
R115,00 per kwartaal betaalbaar by eerste les
| Graad
4 & 5 |
Maandae
& Dinsdae
|
14:30 tot
15:45
|
| Graad
6 & 7 |
Woensdae
& Donderdae
|
14:30 tot
15:45
|
Slegs
20 leerders per graadgroep kan akkomodeer word.
| KWARTAAL
1 |
Pottebakkery |
| KWARTAAL
2 |
Verf
en verftegnieke - Lapverf, Waterverf, Olieverf ens. |
| KWARTAAL
3 |
Kunsvlyt
(Crafts) - Papiermaché, Prentraampies, Skinkborde ens. |
| KWARTAAL
4 |
Kersversierings
- Kerse, Versierings, Houers ens. |
'n
Man wat met sy hande werk,
is 'n Arbeider.
'n Man wat met sy
hande en brein werk, is 'n Vakman.
'n Man wat met sy hande, brein
en hart werk, is 'n KUNSTENAAR.
In die kunsklub
vorm aktiwiteite wat ook as stokperdjies tuis beoefen kan word die kern van ons
bedrywighede. Voorwerpe van papier maché, riffelkarton, klei, draad ens. word
hier gemaak. Geen material vir kuns word meer gesubsidieer nie en gelde wat hier
geïn word, word spesifiek aangewend om kunsvoorrade aan te koop.
|