|
|
|
HERWINNING Organiseerder:
Ilze Rossouw Die herwinningsprojek poog om ons leerders bewus te maak van die groot rol wat herwinning, węreldwyd, in die bewaring van natuurlike hulpbronne speel. Benewens die opvoedkundige waarde, verminder papierherwinning vullisverwyderingskostes en word deur alle munisipaliteite ondersteun. 17 Dennebome word gespaar vir elke ton papier wat herwin word. Die laer produksiekoste van die herwinningsproses verskaf goedkoper papier aan die verbruiker, beperk die aantal terreine wat vir stortingsdoeleindes gebruik word en verminder omgewingsbesoedeling deur papier. TIPE
PAPIER
|