Dienste Prosedure

Afrikaans
Akademie
Borge
Leerderkomitee
Ons Skool
Personeel
Sport

Daar is 4 verskillende maniere waarop hierdie diens benut kan word:

  1. Die leerders kan self ‘n Geselskamer briefie invul en in die Geselskamer posbus gooi.
  2. Die ouer kan met die klasonderwyser gesels en vra dat die leerder deur die berader gesien moet word.
  3. Die klasonderwyser tel op dat daar iets is wat die leerder pla en verwys die leerder na die berader.
  4. Ouers kan die berader direk kontak en ‘n afspraak maak.

Kontak besonderhede:

Jana Goosen (Geregistreerde berader – HPCSA)

janak@durbieland.com

021 976 8115