Drama

Tuis/ Home Terug/ Up 

DRAMAKLUB

Vergadertye: Dinsdae vanaf 15:30 tot 16:30

 14:15 tot 15:00 - Biblioteek

Die dramaklub is verantwoordelik vir opvoerings tydens feesdae. Drama-leerders word blootgestel aan die tegniese aspekte van spraak-, en drama-onderrig tydens voorbereiding vir hul verskillende optredes. Leerders moet dus op Dinsdae papier en skryfgoed saambring. Besoeke aan die Nico, Baxter en High Street Teaters sal kwartaalliks onderneem word. Die dramaklub sal verantwoordelik wees vir optredes tydens die volgende geleenthede:

 

1ste Kwartaal Menseregtedag
2de Kwartaal Paasfeesviering
  Jeugdag
3de Kwartaal Vrouedag
  Sterre 2003
  Boomplantdag
  Lentekonsert vir plaaslike tehuis vir bejaardes
  Erfenisdag
4de Kwartaal Lentedag
  Jaarlikse prysuitdeling