CSV

Tuis/ Home Terug/ Up 

CSV

Die Christen Studente Vereniging bied Dinsdae 'n uurlange werksessie vir ons Graad 7-leerders aan. Dit geskied op 'n tweeweeklikse basis. Daniël de Wet, Jeug-predikant van die Bergsig gemeente, hanteer en koördineer hierdie byeenkomste. Ons leerders geniet dit terdeë om op so 'n ontspanne wyse meer te leer van ons Verlosser en die "moderne" werke van die Heilige Gees.