|
|
|
BIBLIOTEEK
Organiseerder: Ilse Rossouw Laerskool Durbanville plaas 'n hoë prioriteit op LEES. Leesboeke, vaklektuur asook opvoedkundige plakkate word jaarliks aangekoop. Boeke word op 'n twee-weeklikse basis uitgeleen. Die skool beskik ook oor 'n Literatuurprogram wat progressief van Graad 4 tot 7 aangebied word. Leesboeke, vaklektuur asook opvoedkundige plakkate word jaarliks aangekoop. Boeke word op 'n twee-weeklikse basis uitgeleen.
|