Kunsklub:

Afrikaans
Akademie
Borge
Geselskamer
Klerebank
Jaarprogram
Leerderkomitee
Nasorg
Ons Skool
Ouergids
Personeel
Skoolkwartale 2010
Sport
Durbie Aksie
Kunsklub
Pa en seun

Kunsklub

by Laerskool Durbanville


 

KERAMIEK

Maandae & Dinsdae

14:00 tot 15:30

TEKEN & SKILDER

Donderdae

14:00 tot 15:15

Kinders wat keramieklesse neem word aangemoedig om ten minste 2 kwartale aan te sluit.

Dit help met die voltooi en glasuur van handbouartikels.

 

Teken en skilder behels dat die kind in verskillende mediums teken en skilder,

bv. potlood, koki, ink, akrielverf, kleursel, vetkryt en pastelle.

 

Ons beoefen spontane kinderkuns douvars en 100 % oorspronklik.

 

Die skool behou die reg om kinders se kuns in te skryf vir kompetisies van waarde o.a. die Tygerberg Eisteddfod.

 

Kontak Me. H. de Bruijn met navrae i.v.m. die klub by (021) 976 8115 tydens skoolure.

 

Slegs 16 leerders per groep kan geakkommodeer word.

 

Fooie:

R250 per kwartaal vir keramiek

R250 per kwartaal vir teken en skilder

 

Fooie is vooruitbetaalbaar en moet direk in die skool se rekening inbetaal word:

 

Rek:  LAERSKOOL DURBANVILLE Bank:  ABSA Takkode 632005

Reknr:  1410670115 Verwysing:  Kuns/Voorletter en van van die leerder

 

Kontak me. I. Esterhuizen gedurende skoolure by die Finansiële kantoor (021) 976 8115 X 233

i.v.m. die betaling van die klubfooie.


 

Hiermee gee ek toestemming dat my kind _______________________________ in graad ________

 

 

die kunsklub bywoon vir keramiek en/of skilder (onderstreep asseblief u keuse)

 

 

Ek ________________________________________________________________ (naam van ouer)

 

 

Telefoonnommer:  _____________________ onderneem om die fooie kwartaalliks vooruit te betaal.

 

 

 

Handtekening van ouer:  ___________________________  Datum:  _________________________